Nayarit
Nayarit (uitgespreek [naʝaˈɾit]) is een van die 31 deelstate wat, saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm.
- Hoofstad (en grootste stad): Tepic
- Oppervlakte: 27 857 km²
- Bevolking: 1 118 468 (2012)
| |||||
![]() | |||||
Sien ander Meksikaanse deelstate | |||||
Amptelike naam: Estado Libre y Soberano de Nayarit ("Vrye en onafhanklike staat van Nayarit") | |||||
Land | ![]() | ||||
Hoofstad | Tepic | ||||
Grootste stad | Tepic | ||||
Munisipaliteite | 20 | ||||
Oppervlakte | 27 857 km²[1] (23ste) | ||||
Hoogste punt | 2 760 m[2] | ||||
Bevolking (2012) - Totaal - Digtheid |
1 118 468[3] (29ste) 40 inw./km² (23ste) | ||||
Demoniem | Nayarita | ||||
Goewerneur | Antonio Echavarría García (PAN) | ||||
MOI (2010) | 0,7425 – hoog (16de) | ||||
Poskode | 63 | ||||
ISO 3166-2 | MX-NAY | ||||
Amptelike webwerf | nayarit.gob.mx |
Verwysings
- "Resumen" (in Spaans). Cuentame INEGI. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2013. Besoek op 24 Julie 2012.
- "Relieve" (in Spaans). Cuentame INEGI. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2014. Besoek op 24 Julie 2012.
- "Proyecciones de la población de México 2005-2050" (in Spaans). Consejo Nacional de Población. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2012. Besoek op 24 Julie 2012.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.