Naudesberg

Die Naudesberg is 'n berg wat deel vorm van die Kaapse Plooigordel in die Kaapse Wynlande-distrik van die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Naudesberg
Ligging Wes-Kaap, Suid-Afrika
Hoogte 1565 meter bo seevlak
Rigting Noordoos?
Reeks Kaapse Plooigordel
Koördinate 33.6485°S 19.7405°O / -33.6485; 19.7405
Naudesberg is in Wes-Kaap
Naudesberg
Naudesberg
Ligging van Naudesberg in die Wes-Kaap.

Die Blosrooisuikerbos (Protea effusa) kom onder andere hier voor.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.