National Freedom Party
Die National Freedom Party is 'n politieke party in Suid-Afrika. Die party is op 25 Januarie 2011 deur die voormalige nasionale voorsitter van die Inkatha-Vryheidsparty, Zanele kaMagwaza-Msibi, gestig.
National Freedom Party | |
NFP | |
Gestig | 25 Januarie 2011 |
---|---|
Ideologie | Populisme |
Nasionale affiliasie | Geen |
Internasionale affiliasie | Geen |
Amptelike kleure | Oranje |
Webblad | www |
Die party is in Durban se stadsaal gestig met die oog op die Munisipale Verkiesing van 2011 met hulle fokus op KwaZulu-Natal.[1]
Verkiesingsresultate
Provinsiale verkiesings
Verkiesing | Oos-Kaap | Vrystaat | Gauteng | KwaZulu-Natal | Limpopo | Mpumalanga | Noordwes | Noord-Kaap | Wes-Kaap | |||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
% | Setels | % | Setels | % | Setels | % | Setels | % | Setels | % | Setels | % | Setels | % | Setels | % | Setels | |
2019 | 0,03% | 0/63 | 0,03% | 0/30 | 0,07% | 0/73 | 1,57% | 1/80 | 0,01% | 0/49 | 0,12% | 0/30 | 0,06% | 0/33 | 0,04% | 0/30 | 0,11% | 0/42 |
2014[3] | 0,16% | 0/63 | 0,11% | 0/30 | 0,47% | 0/73 | 7,31% | 6/80 | 0,04% | 0/49 | 0,75% | 0/30 | 0,15% | 0/33 | 0,03% | 0/30 | 0,04% | 0/42 |
Verwysings
- (en) "Breakaway party to contest KZN wards". Besoek op 25 Januarie 2011.
- "This is how many MPs each party can send to Parliament" (in Engels). News24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2019. Besoek op 11 Mei 2019.
- "2014 National and Provincial Elections Results – 2014 National and Provincial Election Results" (in Engels). elections.org.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2019. Besoek op 13 Oktober 2016.
- "Results Summary – All Ballots" (PDF) (in Engels). elections.org.za. Besoek op 6 November 2021.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: url-status (link) - "Results Summary – All Ballots" (PDF) (in Engels). elections.org.za. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2019. Besoek op 13 Oktober 2016.
Eksterne skakels
- (en) Amptelike webwerf Geargiveer 25 Mei 2014 op Wayback Machine
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.