Natalse spookpadda
Die Natalse spookpadda (Heleophryne natalensis) is inheems aan Suidelike Afrika. Die padda word gevind in die Drakensberge, Malutiberge en op die groot eskarp van Suid-Afrika, Eswatini en Lesotho. Dit het 'n krimpende verspreiding aangesien dit helder, koue en vinnigvloeiende bergstrome benodig met digte plantegroei teen die oewers.[1]
Natalse spookpadda | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Heleophrynidae |
Genus: | Heleophryne |
Spesie: | H. natalensis |
Binomiale naam | |
Heleophryne natalensis (Hewitt, 1913) | |
Sinonieme | |
|
Bron
- Orrick, Kaggie. "Exciting Captures on Mariepskop". GVI South Africa. Besoek op 21 Augustus 2017.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.