Natalkaree
Die Natalkaree (Searsia natalensis), voorheen Rhus natalensis, is 'n struik of soms klein boom wat tot 5 m hoog word. Die plant kom voor vanaf Oos-Londen tot by Kosibaai, ook verder noord tot in Mosambiek en Oos-Afrika. Dit kom ook in Saoedi-Arabiƫ en Jemen voor. Die struik blom van Augustus tot Maart, die blomme is klein en groenerig-geel. Die vruggies verskyn van Februarie tot Julie. Die plant se wortels en blare word gebruik vir medisyne.
Natalkaree | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. natalensis |
Binomiale naam | |
Searsia natalensis (Bernh. ex C.Krauss) F.A.Barkley (1950) | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 390.[1]
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.