Nasionale Paralimpiese Komitee
'n Nasionale Paralimpiese Komitee (NPK) is 'n organisasie wat die belange van individuele lande in die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) behartig. Die "Paralimpiese Beweging" in die betrokke land verteenwoordig, en stel die span wat aan die Paralimpiese Spele gaan deelneem saam. Daar is tans 161 NPK lede.
Suid-Afrika se NPK is die Suid-Afrikaanse Sportvereniging vir Liggaamlik Gestremdes (SASVLG).
Sien ook
Eksterne skakels
- (en) SASVLG se webwerf Geargiveer 12 Desember 1998 op Wayback Machine
- (en) Webwerf van die Internasionale Paralimpiese Komitee
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.