Narsnellervis

Die Narsnellervis (Balistoides conspicillum) is 'n vis wat voorkom in die Indo-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as Clown triggerfish.

Narsnellervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Balistoides
Spesie:
B. conspicillum
Binomiale naam
Balistoides conspicillum
(Bloch & Schneider, 1801)

Voorkoms

Die vis het wit kolle aan die onderkant op sy swart lyf met 'n geel streep om die bek en onder die oë. Dit kom voor in koraalriwwe en word slegs 35 cm groot.

Sien ook

Bronne

  • Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
  • Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.