Nara, Nara
Nara (奈良市 Nara-shi?) is die hoofstad van die Nara-prefektuur in die Kansaigebied van Japan. Die stad beslaan die noordelike gedeelte van die Nara-prefektuur en strek tot teen die Kioto-prefektuur. Agt tempels, heiligdomme en ruïnes in Nara, spesifiek Tōdai-ji, Saidai-ji, Kōfoekoe-ji, die Kasoega-tempel, Gangō-ji, Jakoesji-ji, Tōsjōdai-ji en die Heijō-paleis, tesame met die oeroue Kasoegajama-woud, vorm die "Historiese Monumente van Antieke Nara", 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied.
Nara 奈良市 Nara-shi | |
---|---|
Stad | |
Vlag | |
Ligging van Nara in die Nara-prefektuur | |
Nara Ligging van Nara in Japan (in rooi) | |
Koördinate: 34°41′N 135°48′O | |
Land | Japan |
Gebied | Kansai |
Prefektuur | Nara-prefektuur |
Regering | |
• Burgemeester | Akira Foedjiwara |
Oppervlak | |
• Totaal | 276,84 km2 (106,89 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 373 189 |
• Digtheid | 1 348,03/km2 (3 491,4/vk. myl) |
Poskode | 630-8580 |
Skakelkodes | 0742 |
Webwerf | https://www.city.nara.lg.jp/ |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nara, Nara.
- (en) (fr) Amptelike UNESCO bladsy
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.