Napispruit
Die Napispruit is 'n sytak van die Mbiyamitirivier, op sy beurt 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Napispruit vloei in sy geheel in die suide van die Krugerwildtuin.
Napispruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Mbiyamitirivier |
Oorsprong-hoogte | 394 m |
Napispruit |
|
Koördinate: 25°9′40″S 31°28′38″O |
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.