Nantong
Nantong (Chinees: 南通) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 7 282 835 in 2010. Die stad is geleë in die ooste van China aan die monding van die Yangtze in die Oos-Chinese See. Nantong is oos van Nanjing en noord van Sjanghai geleë. Dit is 'n belangrike sentrum vir die tekstiel- en voedselbedryf.
Nantong 南通 | |
---|---|
Stad | |
Die stadsilhoeët van Nantong. | |
Nantong Ligging in die Volksrepubliek China | |
Koördinate: 31°59′00″N 120°54′00″O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Jiangsu |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Ding Dawei (丁大卫) |
• Burgemeester | Zhang Guohua (张国华) |
Oppervlak | |
• Stad | 8 544,1 km2 (3 298,9 vk. myl) |
• Stedelik | 1 692 km2 (653 vk. myl) |
Hoogte | 2 m (7 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 7 282 835 |
• Digtheid | 850/km2 (2 200/vk. myl) |
• Metro | 1 994 708 |
• Metrodigtheid | 1 200/km2 (3 100/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 226000, 226100-226600 |
Skakelkodes | 513 |
Webwerf | nantong.gov.cn |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.