Nanchang Q-5

Die Nanchang Q-5 is 'n grondaanvalsvegvliegtuig van Chnese oorsprong. In verslae van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO) word na die Q-5 as die Fantan verwys.

'n Ouer Nanchang Q-5
Nanchang Q-5
'n A-5 van die Bangladesjse Lugmag
Tipe Grondaanvalsvegter
Vervaardiger Nanchang Aircraft Mfg. Co.
Nooiensvlug 4 Junie 1965
Vrygestel 1970
Onttrek 2011 deur Pakistanse Lugmag
Status Gestaak
Hoofgebruiker Lugmag van die Volksrepubliek China
Vervaardig 1969–2012
Aantal gebou 1,300

Sien ook


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.