Nampula (provinsie)
Nampula is 'n provinsie in noordoostelike Mosambiek. Volgens die 2007-sensus het die provinsie 'n bevolking van 3 985 285 gehad. Die hoofstad en grootste stad is die gelyknamige stad van Nampula (471 717 inwoners in 2007).
Eksterne skakels
Provinsies van Mosambiek | |
---|---|
Cabo Delgado · Gaza · Inhambane · Manica · Maputo (stad) · Maputo · Nampula · Niassa · Sofala · Tete · Zambezia |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.