Nampula

Nampula is die derde grootste stad in Mosambiek en die hoofstad van die Nampula-provinsie. Volgens die volkstelling van 2007 het die stad 'n bevolking van omtrent 477 900 inwoners. Dit is die ekonomiese sentrum van die noorde van die land, en is na Beira en Maputo, die grootste stad in Mosambiek.

Nampula
Die lughawe van Nampula
Die lughawe van Nampula
Nampula is in Mosambiek
Nampula
Nampula
Koördinate: 15°7′S 39°16′O
LandVlag van Mosambiek Mosambiek
ProvinsieNampula
Bevolking
  Totaal477 900
TydsoneUTC+2 (SAT)

Fotogalery

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.