Name and Title Authority File of Catalonia

Die Name and Title Authority File of Catalonia (CANTIC) is ’n katalogus binne die Verenigde Katalogus van Universiteite van Katalonië (CCUC) onder leiding van die Biblioteca de Catalunya. Sy doel is om die toegangspunte in bibliografiese katalogusse te standaardiseer, kommunikasie tussen katalogusse te verbeter en veral om die navorsing en herwinning van inligting te vergemaklik. Spesiale voorkeur word aan die Kataloniese kultuur gegee.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.