Namakgale
Namakgale is 'n groot township naby Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in Phalaborwa (12 km), Lulekani (10 km), Makhushane en Ga-Mashishimale op die R71 provinsiale pad na Gravelotte. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 36 365 gehad.[1]
Namakgale | |
---|---|
![]() ![]() Namakgale ![]() | |
Koördinate: 23°56′05″S 31°1′42″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Mopani |
Munisipaliteit | Ba-Phalaborwa |
Hoofplek | Phalaborwa |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 12,97 km2 (5,01 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 36 365 |
• Digtheid | 2 804/km2 (7 260/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.08% |
• Bruin mense | 0.14% |
• Swart mense | 99.64% |
• Ander | 0.14% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 65.5% |
• Tsonga | 23.3% |
• Sotho | 3.8% |
• Zoeloe | 2.0% |
• Ander | 5.3% |
Poskode (strate) | 1391 |
Poskode (posbusse) | 1391 |
Skakelkode | 015 |
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Namakgale". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.