Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit
Die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Namakwa-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
| |||
Provinsie | Noord-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Namakwa | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | NC062 | ||
Burgemeester | Boeboe van Wyk | ||
Hoofstad | Springbok | ||
Grootste tale | Afrikaans, Xhosa | ||
Area | 17 989 km² | ||
Bevolking | 47,041 (2011) |
Nedersettings
Nedersettings in die munisipaliteit:
- Bergsig
- Bruinhoek
- Buffelsrivier
- Bulletrap
- Carolusberg
- Concordia
- Kleinsee
- Komaggas
- Matjieskloof
- Nababeep
- Okiep
- Saalspoort
- Springbok (setel)
- Steinkopf
- Vioolsdrif
- Wolfkraal
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.