Naltsjik
Naltsjik (Russies: На́льчик; Kabardies: Налшык; Karatsjai-Balkaries: Нальчик) is die hoofstad van die Republiek van Kabardino-Balkarië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die voetheuwels van die Kaukasusgebergte geleë, sowat 100 km noordwes van Beslan (in die Republiek van Noord-Ossetië-Alanië). Die bevolking in 2013 was 239 098.
Naltsjik Нальчик Налшык | |
---|---|
Stad | |
![]() Die Sosroeko-toring in Naltsjik | |
![]() Vlag ![]() Wapen | |
![]() Die ligging van Kabardino-Balkarië in Rusland | |
![]() ![]() Naltsjik Die ligging van Naltsjik in Kabardino-Balkarië | |
Koördinate: 43°29′N 43°37′O | |
Land | ![]() |
Deelgebied | Kabardino-Balkarië |
Stigting | 1724 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Igor Kladko |
Oppervlak | |
• Totaal | 150 km2 (60 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 239 098 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Webwerf | http://na.adm-kbr.ru/ |
Eksterne skakels
- Nalcik. Amptelike webtuiste van Kabardino-Balkarië (ru)
- Naltsjik-portaal (ru)
- Kaart van Naltsjik Geargiveer 5 November 2005 op Wayback Machine (ru)
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Naltsjik.
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.