Naledi Plaaslike Munisipaliteit, Vrystaat

Die Naledi Plaaslike Munisipaliteit was voorheen 'n plaaslike munisipaliteit in die Xhariep-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika. Die munisipaliteit het 'n bevolking van 24 314 inwoners in 2011 gehad.

Naledi
Kaart van Suid-Afrika wat Naledi in Vrystaat aandui
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Xhariep
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode FS171
 
Hoofstad Dewetsdorp
Grootste tale Sotho, Afrikaans, Xhosa
Area 3 423.9 km²  
Bevolking 24 314 (2011)

Op 3 Augustus 2016 is dit ontbind en het saamgesmelt met die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit. Die hoof dorpe in die area van die ontbinde munisipaliteit is Dewetsdorp en Wepener.

"Naledi" beteken ster in Sotho.

Nedersettings

Nedersettings in die munisipaliteit:

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.