Naledi Plaaslike Munisipaliteit, Noordwes
Die Naledi Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika. Ongeveer 67 000 mense woon in die munisipaliteit.
| |||
![]() | |||
Provinsie | Noordwes | ||
Distriksmunisipaliteit | Dr. Ruth Segomotsi Mompati | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | NW392 | ||
Burgemeester | Rose Mompati | ||
Hoofstad | Vryburg | ||
Grootste tale | Tswana, Afrikaans | ||
Area | 6 941 km² | ||
Bevolking | 66 781 (2011) |
Sustermunisipaliteit
Die munisipaliteit het 'n vennootskapsooreenkoms met Assen (in die noorde van Nederland) gesluit.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.