Nala Plaaslike Munisipaliteit
Die Nala Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika. Nala is 'n Sesotho-woord vir Welstand.
| |||
Provinsie | Vrystaat | ||
Distriksmunisipaliteit | Lejweleputswa | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | FS185 | ||
Burgemeester | Mpai Mogorosi | ||
Hoofstad | Bothaville | ||
Grootste tale | Suid-Sotho, Xhosa, Afrikaans | ||
Area | 4 129 km² | ||
Bevolking | 81,220 (2011) |
Mpai Mogorosi is die burgemeesteres.[1]
Nedersettings
Volgens die 2011-sensus word die munisipaliteit as volg ingedeel:[2]
Plek | Sensuskode | Oppervlak (km2) | Bevolking |
---|---|---|---|
Balkfontein | 468004 | 1.12 | 154 |
Bothaville | 468001 | 33.26 | 4,152 |
Kgotsong | 468002 | 9.74 | 41,878 |
Monyakeng | 468005 | 3.80 | 25,392 |
Wesselsbron | 468006 | 10.26 | 1,415 |
Res van die munisipaliteit | 468003 | 4,070.61 | 8,229 |
Verwysings
- "Contact information: Nala Local Municipality" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 April 2012. Besoek op 5 Februarie 2010.
- Lookup Tables - Statistics South Africa
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.