Nahoondam

Die Nahoondam is geleë in die Nahoonrivier naby Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dam is in 1966 geopen en het 'n bakmaatvolume van 199,34 miljoen m3 agter 'n wal van 40 m hoog.

Nahoondam
Amptelike naam Nahoondam
Ligging Oos-Londen, Oos-Kaap
Provinsie/Land Suid-Afrika
Koördinate 32°54′39″S 27°48′40″O
Dam in Nahoonrivier
Doel Huishoudelike en nywerheidswater
Openingsdatum 1966
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Gravitasiedam
Hoogte van wal 40 m
Lengte van wal 582 m
Bakmaat 199,34 miljoen m3
Reservoir Nahoonreservoir
Opvanggebied 473 km2
Damoppervlak 237,7 ha

Sien ook


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.