Nagtegaaleilande

Die Nagtegaaleilande is 'n groep van drie eilande in die Suid-Atlantiese Oseaan, deel van die Tristan da Cunha gebied. Dit bestaan uit Nagtegaaleiland, Middeleiland en Stoltenhoffeiland. Die eilande word deur die Verenigde Koninkryk bestuur as deel van die Britse oorsese gebied Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha. Die Nagtegaaleilande is onbewoon.

Nagtegaaleilande
Die Nagtegaaleilande
Die Nagtegaaleilande
Geografie
LiggingSuidelike Atlantiese Oseaan
Koördinate37°25′S 12°29′W
ArgipelTristan da Cunha
Totale eilande3
Oppervlakte4 vk km
Administrasie
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Oorsese gebiedSint Helena, Ascension en Tristan da Cunha

Demografie
Bevolking0

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.