NG gemeente Unitaspark
Die NG gemeente Unitaspark is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Sinode van Wes-Transvaal).
Die gemeente is gestig in 1973. Die kerkgebou is geleƫ by Japie Krigestraat 28, Unitaspark, Vereeniging. In 2013 was die leraar ds. F. Cilliers. Daar was in daardie jaar 50 doop- en 345 belydende lidmate.
Bronne
- Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.
Eksterne skakel
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.