NG gemeente Potchefstroom-Vyfhoek

Die NG gemeente Potchefstroom-Vyfhoek is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Die kerkgebou.

Die gemeente is gestig in 1969. Die kerkgebou is geleë by Tinktinkiestraat 40, Bailliepark, Potchefstroom. In 2013 was die leraars di. E. Vosloo en J.G.F. Roelofse. Daar was in daardie jaar 179 doop- en 748 belydende lidmate.

Enkele leraars

  • David Johannes Conradie, 1969 – ?

Bronne

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.