NG gemeente Ottosdal-Suid
Die NG gemeente Ottosdal-Suid was 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).
Die gemeente is gestig in 1963. Die kerkgebou is geleƫ op die hoek van Joubert- en Moorcroftstraat, Ottosdal. In 2013 was die leraar ds. Louis Venter. Daar was in daardie jaar 109 doop- en 347 belydende lidmate. Ds. Stefanes Johannes Lodewickus Schoeman (voorheen van Prieska) is op 6 Junie 2021 in die gemeente bevestig.
In 2022 het Ottosdal-Suid met die moedergemeente Ottosdal onder laasgenoemde se naam saamgesmelt.
Bronne
- Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.