NG gemeente Oor-die-Vaal
Die NG gemeente Oor-die-Vaal is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).
Die gemeente is gestig in 1962. Die kerkgebou is geleë by William Alexanderstraat 39, Christiana. In 2013 was die leraar ds. J.D. Jordaan. Daar was in daardie jaar 193 doop- en 586 belydende lidmate. Die huidige leraar is ds. C.M. Cronje.
Enkele leraars
- Attie Botha, 1963 – 1966
Bronne
- Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.