NG gemeente Mindalore
Die NG gemeente Mindalore is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Sinode van Wes-Transvaal).
Die gemeente is gestig in 1971. Die kerkgebou is geleƫ by Richardsonlaan 32, Mindalore, Krugersdorp. In 2013 was die leraar ds. H.J. Mostert. Daar was in daardie jaar 90 doop- en 440 belydende lidmate.
Bronne
- Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.