NG gemeente Fochville-Noord
Die NG gemeente Fochville-Noord is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).
Die gemeente is gestig in 1965. Die kerkgebou is geleƫ op die hoek van Kraalkop- en Eerstestraat, Fochville. In 2013 was die leraars ds. J.P.A. Brink en J. Barnard. Daar was in daardie jaar 360 doop- en 1 365 belydende lidmate.
Bronne
- Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.