NGR Klas K 2-6-0T
Die NGR Klas K 2-6-0T stoomlokomotief is 'n tenklokomtief wat in 1877 deur die Natalse Regeringspoorweë bestel is.
NGR no. 4 met 'n ballon schoorsteen | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Kitson and Company [1] |
Vervaardiger | Beyer, Peacock & Company |
Serienommer | 1702–1706 (1877), 1817–1818 (1878) |
Vervaardig | 1877 |
Aantal gebou | 7 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 2-6-0T "Mogul" |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Voorwielomtrek | 660 mm (26 dm) |
Dryfwielomtrek | 990 mm (39 dm) |
Wielbasis | 3,683 m totaal 2,362 m gekoppel |
Lengte | 7,036 m oor koppelaars |
Hoogte | 3,734 m |
Raamwerk | Plaatraam |
Asbelasting | 6,8 t op 2de dryfwiel |
Massa op dryfwiele | 19,9 t |
Lokomotiefmassa | 26,4 t |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 1 ton |
Waterkapasiteit | 2 700 liter |
Stoomketel | 1016 mm binneomtrek 2896 mm binnelengte |
Stoomketeldruk | 896 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 1,022 m2 |
116 buise met 44 mm omtrek 54,8 m2 | |
– Vuurkas | 4,60 m2 |
59,4 m2 | |
Silinders | Twee |
Silindergrootte | 356 mm (14 dm) boor 508 mm (20 dm) slag |
Klepwerk | Stephenson |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 44 kN 75% keteldruk |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Natalse Regeringspoorweë Suid-Afrikaanse Spoorweë East Rand Proprietary Mines |
Aantal in klas | 2 |
Vlootnommer(s) | NGR 1-7, later 501-507, SAR 0504 & 0507 |
Afleweringsdatum | 1877–1878 |
Eerste tog | 1877 [2] |
Verwysings
- (en) New Light on Early Natal Locomotives, Article by Donald Bell & A.E. Durrant, SA Rail September–October 1994, pp. 164-166.
- (en) Holland, D.F. (1971). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 1: 1859–1910 (1st ed.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 84-87. ISBN 978-0-7153-5382-0.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.