Arp 272
Arp 272 is twee interaktiewe spiraalsterrestelsels, NGC 6050 en IC 1179. Hulle is sowat 400 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Hercules. Hulle is deel van die Hercules-sterrestelselswerm, wat weer deel is van die Groot Muur.
Arp 272 | ||||
Die Hubble-ruimteteleskoop se foto van Arp 272. | ||||
Soort stelsel | Interaktiewe sterrestelsels | |||
Sterrebeeld | Hercules | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 16h 05m 23s | |||
Deklinasie | +17° 45,4′ 00″ | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 400 miljoen | |||
Rooiverskuiwing | Sowat 0,032 | |||
Ander name | VV 220, UGC 10186, KPG 481, NGC 6050, IC 1179, CGCG 108-118, PGC 57058, MCG +3-41-92 | |||
Lugkoördinate | ||||
16h 05m 23s, +17° 45.4′ 00″ | ||||
|
Die twee sterrestelsels van Arp 272 is in fisieke kontak met mekaar deur middel van hul spiraalarms.
Eksterne skakels
- STScI-2008-16 van die Space Telescope Science Institute
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.