N'waswitshakarivier
Die N'waswitshakarivier is 'n rivier wat in die suide van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die suidebank van die Sabierivier in Skukuza-ruskamp.
N'waswitshaka | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Sabierivier in Skukuza |
Monding-hoogte | 262 m |
N'waswitshaka |
|
Koördinate: 24°59′21″S 31°35′20″O |
Monding
Galery
- Die rivier vroegoggend
- Kwynende waterpoele in die rivier
- Voetspore van diere en mense in die sand
Eksterne skakel
- Google-kaart van die N'waswitshakarivier se monding by Geonames.org (cc-by)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.