Neurenberg

Neurenberg (Duits: Nürnberg, [ˈnʏɐ̯nbɛɐ̯k], ) is die tweede grootste stad in Beiere, Duitsland, ná die hoofstad München met 'n bevolking van 515 543 in 2020 en 'n oppervlakte van 186,44 km².

Neurenberg

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Beiere
 Koördinate 49°27′N 11°5′O
 Stigting 1000/1040
 Stadstatus 1219
 Oppervlakte:  
 - Totaal 186,44 vk km
 Hoogte bo seevlak 309 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2020) 515 543[1]
 - Bevolkingsdigtheid 2 765/vk km
 - Metropolitaanse gebied 3 500 000[2]
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Marcus König (CSU)
 Amptelike webwerf www.nuernberg.de

Geografie

Neurenberg is geleë in die noorde van Beiere, 170 km noord van München.

Geskiedenis

Die stad het bekend geraak vir die Neurenberg-verhore wat na die Tweede Wêreldoorlog hier gehou is. Dit was een van die gasheerstede tydens beide die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 en FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006.

Galery

Verwysings

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.