Néstor Kirchner
Néstor Carlos Kirchner, bynaam die pikkewyn,[1] (Río Gallegos, Santa Cruz, 25 Februarie 1950 - El Calafate, Santa Cruz, 27 Oktober 2010) was 'n Argentynse politikus wat aan die Peronistiese Party behoort het.
Néstor Kirchner | |
Néstor Kirchner in Maart 2007 | |
51ste President van Argentinië | |
Ampstermyn 25 Mei 2003 – 10 Desember 2007 | |
Vise | Daniel Scioli |
---|---|
Voorafgegaan deur | Eduardo Duhalde |
Opgevolg deur | Cristina Fernández de Kirchner |
Sekretaris-generaal van die Unie van Suid-Amerikaanse Nasies | |
Ampstermyn 4 Mei 2010 – 27 Oktober 2010 | |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | María Emma Mejía Vélez |
Adjunk van Argentinië vir die Provinsie van Buenos Aires | |
Ampstermyn 3 Desember 2009 – 27 Oktober 2010 | |
Goewerneur vir Santa Cruz | |
Ampstermyn 10 Desember 1991 – 25 Mei 2003 | |
Vise | Eduardo Arnold (1991–1999) Héctor Icazuriaga (1999–2003) |
Voorafgegaan deur | Ricardo del Val |
Opgevolg deur | Héctor Icazuriaga |
Burgemeester van Río Gallegos | |
Ampstermyn 1987 – 1991 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 25 Februarie 1950 Río Gallegos, Santa Cruz, Argentinië |
Sterf | 27 Oktober 2010 El Calafate, Santa Cruz, Argentinië |
Politieke party | Frente Para la Victoria/Partido Justicialista (Peroniste) |
Eggenoot/-note | Cristina Fernández de Kirchner (1975–2010) |
Kind(ers) | Máximo (* 1977) Florencia (* 1990) |
Alma mater | Nasionale Universiteit van La Plata |
Religie | Rooms-Katoliek |
Handtekening |
Hy was vanaf 2003 tot 2007 president van Argentinië gewees. Hy is opgevolg deur sy eggenote Cristina Fernández de Kirchner. As president het hy 'n linkse beleid gevoer.
Kirchner het vir advokaat gestudeer. Van 1991 tot 2003 was hy goewerneur van die provinsie Santa Cruz.
Néstor Kirchner het op die ouderdom van sestig aan 'n hartaanval gesterf.
Verwysings
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Néstor Kirchner.
- (es) Amptelike webwerf van Néstor Kirchner Geargiveer 19 Januarie 2013 op Wayback Machine
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.