Nádine
Nádine (gebore 28 Februarie 1982 in Durban) is 'n Afrikaanse en Suid-Afrikaanse sangeres. Van haar treffers sluit in: Kaapse Draai en As jy wonder.
Nádine | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Nádine Hoffeldt |
Gebore | 28 Februarie 1982 Durban |
Beroep(e) | Sangeres |
Jare aktief | 1996- |
In 2010 maak sy opslae deur die World Peace Song Festival-sangkompitisie met haar liedjie This Time I Know It's For Real te wen. Daardeur het sy die eerste Suid-Afrikaner geword wat ooit die eerste plek in die kompetisie ingepalm het.[1]
Diskografie
- Krappies & Krefies, UNIVERSAL
- Nádine, UNIVERSAL
- You & I, UNIVERSAL
- 44 Jongste Gunstelinge, UNIVERSAL
- Simply Me, SONY BMG
- Kaapse Draai Remix, SONY BMG
- Mense soos jy, EMI
- As jy wonder, 2007 EMI
- Nádine 10 Years Live DVD, 2007 EMI
- As Jy Wonder (herverpak), 2007 EMI
- This Time I Know, 2008 EMI
Verwysings
- Nádine wen gesogte internasionale prys, Sarie, Februarie 2010
Eksterne skakels
- Nádine se amptelike webtuiste Geargiveer 25 Augustus 2010 op Wayback Machine
- Nádine se Afrikaanse tuisblad Geargiveer 11 Oktober 2015 op Wayback Machine
- Kaapse Draai op YouTube
- This Time I Know It's For Real op YouTube
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.