Mxelorivier
Die Mxelorivier is 'n kleiner rivier wat in die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Katrivier en is deel van die opvanggebied van die Groot-Visrivier.
Mxelorivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Hoofrivier | Groot-Visrivier |
Monding | Katrivier |
Monding-hoogte | 327 m |
Mxelorivier |
|
Koördinate: 32°52′48″S 26°42′48″O |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.