Muur

'n Muur is 'n struktuur wat gebou is. Gewoonlik word 'n muur gebruik om die dak van 'n gebou te ondersteun of om 'n area af te skerm. 'n Muur kan ook gebruik word om 'n gebou in kamers te verdeel.

'n Baksteenmuur.
'n Muur wat met verskillende soorte bakstene gemessel is.

Sien ook

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.