Muskeljaatkat
Muskeljaatkat kan na een van die volgende karnivoriese soogdiere (in die genus Genetta) verwys:
- Grootkolmuskeljaatkat, suidelike en oostelike kusgebiede van Suid-Afrika.
- Kleinkolmuskeljaatkat, dwarsoor Afrika en dele van die Midde-Ooste en Europa.
- Rooikolmuskeljaatkat, noordelike gebiede van Suid-Afrika, Zimbabwe, Mosambiek en Botswana.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.