Musée d'Orsay

Die Orsay-museum (Frans: Musée du Orsay) is 'n groot museum in die hart van Parys, Frankryk. Hierdie museum besit skilderye van Gustave Courbet, die Franse impressionis, Vincent van Gogh, Paul Gauguin en Paul Cézanne.

Musée d'Orsay
'n Beeld van die museum.
Die museum se hoofsaal

Plek Parys
Land Frankryk
Openingsjaar 1986
Tipe museum Kunsmuseum
Webtuiste www.musee-orsay.fr

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.