Muldersdrift

Muldersdrift is 'n klein nedersetting in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is net noord van Krugersdorp waar die N14 nasionale pad Muldersdrift se loop, 'n voorloper van die Krokodilrivier, kruis. Die pad terug na Krugersdorp gaan teen die bekende Muldersdrift opdraand uit wat uiters gewild is onder die hardlopers en fietsryers as 'n oefenplek.

Muldersdrift
Muldersdrift is 'n groot rolspeler in die gasvryheidsbedryf
Muldersdrift is 'n groot rolspeler in die gasvryheidsbedryf
Muldersdrift is in Gauteng
Muldersdrift
Muldersdrift
 Muldersdrift se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°1′58.8″S 27°51′0″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
DistrikWesrand
MunisipaliteitMogale City
Oppervlak
  Totaal4,66 km2 (1,80 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal1 744
  Digtheid374/km2 (970/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense9.1%
  Indiërs/Asiërs0.2%
  Bruin mense0.9%
  Swart mense89.9%
  Ander0%
Taal (2011)
  Tswana19.2%
  Zoeloe15.1%
  Sotho10.1%
  Engels8.4%
  Ander47.2%
Poskode (strate)
1747
Poskode (posbusse)
1739
Skakelkode011

Verwysings

  1. "Subplek Muldersdrift". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.