Muckleneuk-moorde

Die Muckleneuk-moorde was vyf moorde wat in 2019 binne 'n paar weke van mekaar in Muckleneuk in Pretoria, Gauteng plaasgevind het. Al die slagoffers was middeljarige, hawelose mans en is gedurende die nag vermoor.

SlagofferDatum van moordPlek van moord
Anonieme, middeljarige, hawelose manOmgewing van Mearspark-treinstasie
Anonieme, middeljarige, hawelose man8 Junie 2019[1]Magnoliadal-park
Anonieme, middeljarige, hawelose man9 Junie 2019[1]Magnoliadal-park
Anonieme, middeljarige, hawelose man18 Junie 2019[2]Hoek van Justice Mahomed- en Troyestraat
Anonieme, middeljarige, hawelose man19 Junie 2019[2]Onbekende bushalte in Muckleneuk

Reaksies

  • Elias Mawela, Gautengse polisiehoof: "Sonder om paniek onder gemeenskappe in veral die Muckleneuk-omgewing te saai, wil die polisie die publiek maan om waaksaam te wees teen hierdie nagtelike bekruiper wat op weerloses teer. Ons, as die polisie, moet dadelik werk hiervan maak en verseker dat dié waansin beëindig word."[2]

Verwysings

  1. Meyer Jansen, Esté (12 Junie 2019). "Polisie krap kop oor moord op haweloses". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Junie 2019. Besoek op 19 Junie 2019.
  2. "Vyfde hawelose man in Pta vermoor". Maroela Media. 19 Junie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2019. Besoek op 19 Junie 2019.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.