Muckleneuk

Muckleneuk is 'n gevestigde voorstad in die ou-ooste van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is geleë tussen Sunnyside in die noorde en Groenkloof en Brooklyn in die suide. Muckleneuk is in die laat 1890's deur George Walker gestig, nadat hy 'n gedeelte van die oorspronklike plaas Elandspoort bekom het. Hy het die voorstad na sy familie-landgoed in Skotland genoem.[2] In 2019 is Muckleneuk deur 'n reeks moorde geteister waarin middeljarige, hawelose mans geteiken is.[3][4]

Muckleneuk
Bourkestraat in Muckleneuk
Bourkestraat in Muckleneuk
Muckleneuk is in Gauteng
Muckleneuk
Muckleneuk
 Muckleneuk se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°45′59″S 28°12′8″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
HoofplekPretoria
Oppervlak
  Totaal1,49 km2 (0,58 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal7 268
  Digtheid4 878/km2 (12 630/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense16,0%
  Indiërs/Asiërs0,7%
  Bruin mense2,2%
  Swart mense79,4%
  Ander1,6%
Taal (2011)
  Engels 16,7%
  Afrikaans 11,3%
  Noord-Sotho 10,2%
  Tswana 8,2%
  Ander 53,6%

Verwysings

  1. "Subplek Muckleneuk". Sensus 2011.
  2. "Sunday Times, 22 September 2013: Know Your 'Hood" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2020. Besoek op 7 Julie 2020.
  3. Meyer Jansen, Esté (12 Junie 2019). "Polisie krap kop oor moord op haweloses". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Junie 2019. Besoek op 19 Junie 2019.
  4. "Vyfde hawelose man in Pta vermoor". Maroela Media. 19 Junie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2019. Besoek op 19 Junie 2019.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.