Mthathadam

Die Mthathadam is geleë in die Mthatharivier, Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dam is in 1977 voltooi, die wal is 38 m hoog en die bakmaat is 253 miljoen m3. Die dam voorsien Mthatha van water. Daar is 'n besienswaardige waterval net suid van die dorp.

Mthathadam
Ligging Mthatha, Oos-Kaap
Provinsie/Land Suid-Afrika
Koördinate 31°33′0″S 28°44′24″O
Dam in Mthatharivier
Doel Nywerheid en huishoudelik
Openingsdatum 1977
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Grondvulling
Hoogte van wal 38 m
Lengte van wal 620 m
Bakmaat 253 miljoen m3
Opvanggebied 886 km2
Damoppervlak 2 541,7 ha

Sien ook

Bron


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.