Mtenturivier

Die Mtentu is 'n rivier wat in die historiese Pondoland in die ooste van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n linker sytak van die M'basherivier.

Mtentu
Stroomgebied Oos-Kaap
Hoofrivier M'basherivier
Monding-hoogte 462 m

Mtentu
Koördinate: 31°53′54″S 28°26′36″O

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.