Msikabarivier

Die Msikaba is 'n rivier wat in die historiese Pondoland in die ooste van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Die rivier mond uit in die Indiese Oseaan by 31°19′10″S 29°57′54″O.

Msikabarivier
Stroomgebied Oos-Kaap
Monding Indiese Oseaan
Monding-hoogte 2 m

Msikabarivier
Koördinate: 31°19′10″S 29°57′54″O

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.