Mshatu

Mshatu is 'n niestandhoudende spruit in die Krugerwildtuin in die Mpumalangaprovinsie.

Mshatu
Stroomgebied Mpumalanga, Suid-Afrika
Hoofrivier Olifantsrivier
Monding Timbavatirivier
Monding-hoogte 235 m
Ligging van Mshatu op 'n kaart (Mpumalanga)
Mshatu
Mshatu
Koördinate: 24°7′30″S 31°37′46.5″O

Dit vloei wes van die Letaba-Satarapad (naby Roodewal boskamp) en mond ooswaarts uit in die Timbavatirivier, wat 'n sytak van die Olifantsrivier is.

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.