Mount Logan
Mount Logan is 'n berg in Noord-Amerika wat in die Kanadese gebied Yukon geleë is. Met 'n hoogte van 5 956 meter is dit die tweede hoogste berg in die Rotsgebergte en Noord-Amerika ná die Mount McKinley en die hoogste berg van Kanada. Die Mount Logan is in 1890 ontdek en in 1891 ná die bekende geoloog William Edmond Logan vernoem.
Mount Logan | |
---|---|
Mount Logan soos vanaf die suidweste gesien | |
Ligging | Yukon, Kanada |
Hoogte | 5 956[1] meter bo seevlak |
Reeks | Rotsgebergte |
Koördinate | 60°34′2″N 140°24′10″W |
Eerste bestyging | 23 Junie 1925 |
Eerste bestyger(s) | Albert H. MacCarthy |
Mount Logan |
Verwysings
- (en) "Mount Logan, Yukon Territory". Peakbagger.com. Besoek op 30 April 2015.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mount Logan.
- (en) "Mount Logan". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Junie 2017.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.