Moulouya
Die sowat 600 km lange Moulouya (ook Wadi al-Muluyah kortweg. Muluja genoem) is 'n Noord-Afrika rivier in Marokko.
Moulouya | |
---|---|
Oorsprong | Sentraal-Atlas |
Monding | Marokko, Middellandse See |
Stroomgebied | Marokko |
Lengte | 600 km (966 myl) |
Oorspronghoogte | 1 835 m (6 019 voet) |
Mondinghoogte | 0 m |
Gemiddelde afloop | 50 m/s³ (82 ft³/s) |
Stroomgebiedopp. | 74 000 km² (312 864 myl²) |
Dit verdeel die Atlasgebergte in die helfte met die Sentraal-Atlas in die weste en die Plato van die Sjots en die Tellatlasbergreeks in die ooste. Dit onspring ongeveer in die middel van Marokko tussen die twee bergreekse Sentraal-Atlas en Groot-Atlas, en mond slegs sowat 300 kilometer oos in die Straat van Gibraltar in die westelike Middellandse See uit.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.