Bergkwikkie
Die bergkwikkie (Motacilla clara) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in heuwelagtige, beboste wêreld en verkies strome met rotse wat uitsteek, snelstrome en klein watervalle. Die voël is 20 cm groot en weeg 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die mountain wagtail.
Bergkwikkie | |
---|---|
Te Lekgalameetse-natuurreservaat | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. clara |
Binomiale naam | |
Motacilla clara Sharpe, 1908 | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Motacilla clara". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.