Bontkwikkie
Die Bontkwikkie (Motacilla aguimp) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël by groot riviere, watermassas en strandmere en ook in parke en tuine. Die voël is die enigste swart-en-wit kwikkie in Suider-Afrika. Die voël is 20 cm groot en weeg 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die African Pied Wagtail.
Bontkwikkie | |
---|---|
Bontkwikkie by die Malawimeer | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. aguimp |
Binomiale naam | |
Motacilla aguimp Dumont, 1821 | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Motacilla aguimp". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.