Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit
Die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Bojanala Platinum-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.
| |||
Provinsie | Noordwes | ||
Distriksmunisipaliteit | Bojanala Platinum | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | NW375 | ||
Burgemeester | Peter Molelekeng | ||
Hoofstad | Mogwase | ||
Grootste tale | Tswana, Zoeloe, Xhosa | ||
Area | 5 719 km² | ||
Bevolking | 242 554 (2011) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.